Wie is Deon Groot?

Deon Groot is die splinternuwe klanke in afrikaans wat die mark nie net aan die praat het met sy kuier liedjies nie maar ook in stories en diepte. Dié sanger vanuit Namakwaland bied n verskeidenheid van klanke wat elkeen deel maak van sy storieverteller genre en word hy beskou as n kortverhaal storieverteller. Uniek is sy “bluegrass, Modern Country, pop-rock klanke wat die oor betower met sy sterk stem. Tans kan sy klanke gevind word in AFRIKAANS 2023 en so ook THIS IS DEON GROOT. Deon bereik goud status VIR “bietjie liedjie” en “wyn”, waar “WYN” platinum status bereik het.

49805623_10156888048859618_4530579847419789312_n

SOSIALE MEDIA EN NUUS

BESPREKINGS

PUBLISITEIT & BEMARKING:

Vonk Musiek

Kyra Grobler

Sel: 072 107 0069

E-pos: kyra@vonkmusiek.co.za

E-pos: pr@vonk.co.za

PLATEMAATSKAPPY:

Vonk Musiek

Francois Roux

Tel: 011 823 1771 / 061 312 2160    

E-pos: francois@vonkmusiek.co.za 

Webwerf: www.vonkmusiek.co.za

COPYRIGHT | ALLE REGTE VOORBEHOU © DEON GROOT | ALLE REGTE VOORBEHOU |  PRIVAATHEIDSBELEID